Robert Conrad

Robert Conrad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Conrad Robert Falk
Geboorte 1 Maart 1935
Sterfte 8 Februarie 2020
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 8
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Conrad (1 Maart 1935 - 8 Februarie 2020) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jingle All the Way (1996) en in die televisiereeks Black Sheep Squadron (1976).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search